|
Hallo Ek is Zeldene Weber, en is tans 'n student by Centurion Akademie en ek swat Somaologie. My stokperdjies is sing, maar ek sal nie vir Idols inskryf nie!, die beoordeellaars is gans te onbeskof! Die internet het al hoe belangriker vir my geword om inligting te kry asook om myself as toekomstige somatoloog te bemark sal ek die internet moet kan baasraak. Toe het ek maar my moed in gepak en by DPA aangemeld vir 'n internet kursus, nou is ek baie meer ingelig en vertroud met die internet. Dankie! Die Tutors by DPA was baie behulpsaam en ek het itstekende diens gekry by DPA-Training. Zeldene Weber |
|