Picture
 Home
 Algemeen
 Registrasievorm
 Inleiding
 Windows
 Access
 Excel 1
 Excel 2
 PowerPoint1
 PowerPoint2
 Word 1
 Word 2
 Internet
 Projekbestuur
 MS Project
 Boekhou
 Pastel
 Pastel xpress
 Word Gevorderd

Dpa-Training Rekenaarskool

SAQA 116942.

 WOORDVERWERKING MET MICROSOFT WORD (Module 3)

R 599,00 BTW ingesluit (sluit handleiding in)

WIE MOET DIE KURSUS BYWOON?

Die kursus is bedoel vir persone wat die beginnerskursus voltooi het en meer gevorderde kennis in die formatering en afronding van dokumente verlang.

WAT IS DIE DOEL VAN DIE KURSUS?

Die doel van die kursus is om die gebruiker te leer hoe om van die meer gevorderde funksies op die Microsoft Office pakket te gebruik.

WAARUIT BESTAAN DIE KURSUS?

Die Microsoft Word gevorderde kursus bestaan uit 6 lesings.

Onderwerpe wat behandel word sluit die volgende in :

  • Word Art
  • Prentjies en grafieke
  • Taal en spelling
  • Internet fasiliteite
  • Mailmerge
Picture

Telefoon: +2712 362 6682

Faks: +2712 362 6687

© - 1998, 1999, 2005. Dpa-Training Bk.

Jongste weergawe: 2007-01-03

Webmaster: Pieter du Preez

© - 1998, 1999, 2000, 2003, 2010. DPA-Training CC.