Picture
 Home
 Algemeen
 Registrasievorm
 Inleiding
 Windows
 Access
 Excel 1
 Excel 2
 PowerPoint1
 PowerPoint2
 Word 1
 Word 2
 Internet
 Projekbestuur
 MS Project
 Boekhou
 Pastel
 Pastel xpress
 Word Beginners

Dpa-Training Rekenaarskool

SAQA 117924 / 119078.

WOORDVERWERKING MET MICROSOFT WORD

R 599,00 BTW ingesluit (sluit handleiding in)

WIE MOET DIE KURSUS BYWOON?

Die kursus is bedoel vir persone wat ‘n woordverwerker wil gebruik vir die voorbereiding van dokumente, briewe, ens.

WAT IS DIE DOEL VAN DIE KURSUS?

Die doel van die kursus is om die gebruiker bekend te stel aan ‘n elektroniese woordverwerkingspakket en vaardig te maak in die gebruik van die Microsoft Word  pakket.

WAARUIT BESTAAN DIE KURSUS?

Die Microsoft Word  kursus is verdeel in 8 lesse wat oor 2 sessies aangebied word.

In hierdie kursus sal die student kennis maak met die volgende :

  • Begin Microsoft Word
  • Leêrs en dokumente
  • Tik en korrigeer van teks
  • Druk van dokumente
  • Teks formattering
  • Paragrawe en intandings
  • Tabelle
  • Boskrifte en onderskrifte en bladsynommers
Picture

Telefoon: +2712 362 6682

Faks: +2712 362 6687

© - 1998, 1999, 2005. DPA-TRAINING Bk.

Jongste weergawe: 2007-01-03

Webmaster: Pieter du Preez

© - 1998, 1999, 2000, 2003, 2010. DPA-Training CC.