Windows xp/7

Dpa-Training Rekenaarskool

Picture
 Home
 Algemeen
 Registrasievorm
 Inleiding
 Windows
 Access
 Excel 1
 Excel 2
 PowerPoint1
 PowerPoint2
 Word 1
 Word 2
 Internet
 Projekbestuur
 MS Project
 Boekhou
 Pastel
 Pastel xpress

SAQA NO 114636 / 114913  REKENAAR BEDRYFSTELSEL WINDOWS

R 599,00 BTW ingesluit (sluit handleiding in)

WIE MOET DIE KURSUS BYWOON?

Persone wat op rekenaars met die Windows  beryfsstelsel werk en wat basiese leêrmanipulasies wil aanleer.

WAT IS DIE DOEL VAN DIE KURSUS?

Die doel van hierdie kursus om die gebruiker meer vaardig te maak met die gebruik van Windows 95 of 98 sodat produktiwiteit en selfvertroue verbeter kan word.

WAT BEHELS DIE KURSUS?

Die Windows  kursus bestaan uit 10 lesings wat in 4 sessies aangebied word.

Onderwerpe wat behandel word sluit die volgende in:

  • Werking van die "PC"
  • Die "desktop" en objekte
  • Aktivering van programme
  • Bestuur van inligting
  • Werk met lêers en vouers
  • Multimedia
  • Verstelling van die "desktop" na smaak
  • Onderhoud van die opstelling
  • Help
  • Netwerke
Picture

Telefoon: +2712 362 6682

Faks: +2712 362 6687

© - 1998, 1999, 2001. DPA-Training Bk.

Jongste weergawe: 2007-01-03

Webmaster: Pieter du Preez

© - 1998, 1999, 2000, 2003, 2010. DPA-Training CC.