Dpa-Training Rekenaarskool BASIESE BEGINSELS VAN PROJEKBESTUUR R 1 649,00 BTW ingesluit (sluit handleiding in) WIE MOET DIE KURSUS BYWOON? Persone wat projekte moet beheer, skedules en kosteverslae moet voorberei. WAT IS DIE DOEL VAN DIE KURSUS? Die doel van die kursus is om die vaardigheid waarmee die gebruiker projekte kan bestuur, beheer, proseseer en verwerk te bevorder. WAT BEHELS DIE KURSUS? Die Basiese Projerkbestuurskursus is verdeel in 10 lesse wat oor 3 sessies aangebied word. In hierdie kursus sal die student kennis maak met die volgende :
- Die projekbestuurslewensiklus
- Opstelling vir sukses
- Die projekspan
- Risikobestuur
- Projekplanne
- Projekskedules
- Projekbegroting
- Monitering en beheer
- Verslaggewing
- Projek afsluiting
|