Power Point 
Gevorderd

Dpa-Training Rekenaarskool

Picture
 Home
 Algemeen
 Registrasievorm
 Inleiding
 Windows
 Access
 Excel 1
 Excel 2
 PowerPoint1
 PowerPoint2
 Word 1
 Word 2
 Internet
 Projekbestuur
 MS Project
 Boekhou
 Pastel
 Pastel xpress

SAQA 117923.

 GRAFIESE AANBIEDINGE MET MICROSOFT POWERPOINT

(Module 3)

R 499,00 BTW ingesluit (sluit handleiding in)

WIE MOET DIE KURSUS BYWOON?

Die Module 3 is vir persone wat modules 1 en 2 voltooi het en gevorderde tegnieke verlang in die voorbereiding van voorleggings.

WAT IS DIE DOEL VAN DIE KURSUS?

Die doel van die kursus is om die gebruiker bekend te stel aan die meer gevorderde fasiliteite wat op Microsoft PowerPoint  beskikbaar is om die aanbeiding van ‘n voorlegging te versterk.

WAT BEHELS DIE KURSUS?

Die Microsoft PowerPoint  gevorderde kursus bestaan uit 4 lesings.

Onderwerpe wat behandel word sluit die volgende in :

  • Spesiale effekte, WordArt en tabelle
  • Sprekernotas, films en klank
  • Skyfie veranderings, opstel en kyk van skyfie vertonings
  • Aanbieding van skyfievertonings
Picture

Telefoon: +2712 362 6682

Faks: +2712 362 6687

© - 1998, 1999, 2005. DPA-TRAINING Bk.

Jongste weergawe: 2007-01-03

Webmaster: Pieter du Preez

© - 1998, 1999, 2000, 2003, 2010. DPA-Training CC.