Power Point 
Beginners

Dpa-Training Rekenaarskool

Picture
 Home
 Algemeen
 Registrasievorm
 Inleiding
 Windows
 Access
 Excel 1
 Excel 2
 PowerPoint1
 PowerPoint2
 Word 1
 Word 2
 Internet
 Projekbestuur
 MS Project
 Boekhou
 Pastel
 Pastel xpress

SAQA 117930.

 GRAFIESE AANBIEDINGE MET BEHULP VAN MICROSOFT POWERPOINT

(Modules 1 en 2)

R 599,00 BTW ingesluit (sluit handleiding in).

WIE MOET DIE KURSUS BYWOON?

Die kursus is bedoel vir persone wat voorleggings en verslae in die vorm van skyfievertonings, grafiese voorstellings of oorhoofse projeksies moet voorberei en aanbied.

WAT IS DIE DOEL VAN DIE KURSUS?

Die doel van die kursus is om die gebruiker aan die konsep van ‘n elektroniese aanbiedingspakket bekend te stel en om die gebruiker vaardig te maak in die voorbereiding en gebruik van so program.

WAT BEHELS DIE KURSUS?

Die Microsoft PowerPoint kursus is verdeel in 8 lesse wat oor 2 sessies aangebied word.

Die materiaal wat gedek word sluit in :

  • Hoe om MicroSoft PowerPoint  te begin
  • Lêers en dokumente
  • Tik en verandering van teks
  • Drukwerk
  • Gevorderde teks formaat
  • Skyfie ontwerp
  • AutoShapes en objekte
  • Animasie van grafieke
Picture

Telefoon: +2712 362 6682

Faks: +2712 362 6687

© - 1998, 1999, 2005. DPA-TRAINING Bk.

Jongste weergawe: 2007-01-03

Webmaster: Pieter du Preez

© - 1998, 1999, 2000, 2003, 2010. DPA-Training CC.