Picture
 Home
 Algemeen
 Registrasievorm
 Inleiding
 Windows
 Access
 Excel 1
 Excel 2
 PowerPoint1
 PowerPoint2
 Word 1
 Word 2
 Internet
 Projekbestuur
 MS Project
 Boekhou
 Pastel
 Pastel xpress
 Pastel Partner

Dpa-Training Rekenaar Skool

PASTEL PARTNER

Pastel RRP R 3 600,00 BTW ingesluit

(Ons spesiale prys R 2 599,00 BTW ingesluit)

Handboek ingesluit (Oorspronklike Softline Pastel materiaal)

WIE BEHOORD DIE KURSUS BY TE WOON?

Hierdie kursus is bedoel vir persone met 'n werkende kennis van boekhou wat die Pastel Partner  pakket wil leer ken.

WAT IS DIE DOEL VAN DIE KURSUS?

Die doel van die kursus is om die gebruiker te leer om die Pastel Partner  pakket te gebruik om 'n basiese stel finansieele rekords vir 'n klein besigheid te skep en te onderhou.

WAARUIT BESTAAN DIE KURSUS?

Die Pastel Partner  is die amptelike kursus soos deur Softline Pastel voorgeskryf word.  Die beginner kursus word in 8 lesse oor 5 Sessies aangebied en neem ongeveer 20 ure om te voltooi.

Gedurende die kursus sal die student met die volgende werk :

  • Oorsig oor basiese rekeningkundige rekords
  • Begin Pastel Partner
  • Open en sluit boeke
  • Opstelling van die Grootboekstelsel
  • Grootboek transaksies
  • Grootboek verslae
  • Opstelling van die verskafferstelsel
  • Verskaffer transaksies
  • Verskaffer verslaggewing
  • Opstel van die klieente stelsel
  • Klieent transaksies
  • Klieent verslaggewing
  • Opstel van die voorraadstelsel
  • Voorraad transaksies
  • Voorraad verslaggewing
Picture

Telefoon: +2712 362 6682

Faks: +2712 362 6687

Terug

© - 1998, 1999, 2005. Dpa-Training BK.

Jongste weergawe: 2007-05-03

Webmaster: Pieter du Preez

© - 1998, 1999, 2000, 2003, 2010. DPA-Training CC.