Picture
 Home
 Algemeen
 Registrasievorm
 Inleiding
 Windows
 Access
 Excel 1
 Excel 2
 PowerPoint1
 PowerPoint2
 Word 1
 Word 2
 Internet
 Projekbestuur
 MS Project
 Boekhou
 Pastel
 Pastel xpress
 Microsoft Project

Dpa-Training Rekenaarskool

PROJEKBESTUUR DEUR GEBRUIK TE MAAK VAN MICROSOFT PROJECT

R 1 749,00 BTW ingesluit (sluit handleiding in)

WIE MOET DIE KURSUS BYWOON?

Persone wat projek skedules en kosteverslae moet voorberei met die MS Project program.

WAT IS DIE DOEL VAN DIE KURSUS?

Die doel van die kursus is om die vaardigheid waarmee die gebruiker    projekte  kan bestuur, beheer, proseseer en verwerk te bevorder.

WAT BEHELS DIE KURSUS?

Die MS Project kursus is verdeel in 7 lesse wat oor 3 sessies aangebied word.

In hierdie kursus sal die student kennis maak met die volgende :

  • Beginsels van Projekbestuur, Definieer die omvang van die projek.
  • Ontwikkel die projekskedule,  allokeer Projekhulpbronne,
  • Stoor die Projek  se  Basislyn, beheer die Projek se uitvoering
  • Ondersoek Microsoft Project 2000, ‘n Oorsig van die beplanningsproses,
  • Definieer Projek Inligting,
  • Organiseer die taaklys, koppel take en definieer die kritieke pad,
  • Verander Taakverwantskappe en beperkinge,
  • Skep en gebruik ‘n Basis Kalender, ken hulpbronne toe.
  • Werk met Projek kostes,
  • Los Tydbeperkings op,  verwyder hulpbron botsings,
  • Ondersoek en genereer Projekverslae, gebruik die tekenfasiliteite,
  • Sorteer Projek Data, Filtreer Projek Data,
  • Skep doelgemaakte Filters
Picture

Telefoon: +2712 362 6682

Faks: +2712 362 6687

© - 1998, 1999, 2005. DPA-TRAINING Bk.

Jongste weergawe: 2007-01-03

Webmaster: Pieter du Preez

© - 1998, 1999, 2000, 2003, 2010. DPA-Training CC.