Inleiding tot 
die Internet

Dpa-Training Rekenaarskool

Picture
 Home
 Algemeen
 Registrasievorm
 Inleiding
 Windows
 Access
 Excel 1
 Excel 2
 PowerPoint1
 PowerPoint2
 Word 1
 Word 2
 Internet
 Projekbestuur
 MS Project
 Boekhou
 Pastel
 Pastel xpress

INLEIDING TOT DIE INTERNET EN E-POS

SAQA 116935/116945 -  GEBRUIK VAN E-POS

SAQA 116931/115391 -  SNUFFEL OP DIE WWW

R 599,00 BTW ingesluit  (sluit handleiding in)

WIE MOET DIE KURSUS BYWOON?

Elkeen wat die Internetfasiliteit gebruik sal baat vind by hierdie kursus.

WAT IS DIE DOEL VAN DIE KURSUS?

Die kursus beoog om die geheimsinnigheid rondom die Internet te verwyder en die gebruiker die nodige selfvertroue te gee om die beste uit die fasilteit te haal.

WAARUIT BESTAAN DIE KURSUS?

Die Internet kursus word gedek in 8 lesse wat oor 2 sessies aangebied word.

Gedurende die kursus sal die volgende onderwerpe behandel word :

  • Hoekom die Internet
  • Verbinding
  • Werking van die browser program
  • Snuffel die Wêreld Wye Web
  • E-pos
  • Nuusgroepe
  • FTP en Gopher
  • Soek op die Internet
Picture

Telefoon: +2712 362 6682

Faks: +2712 362 6687

© - 1998, 1999, 2005. DPA-TRAINING Bk.

Jongste weergawe: 2007-01-03

Webmaster: Pieter du Preez

© - 1998, 1999, 2000, 2003, 2010. DPA-Training CC.