INLEIDING TOT DIE ELEKTRONIESE KANTOOR EN REKENAARS R 299,00 BTW ingesluit (sluit handleiding in) WIE MOET DIE KURSUS BYWOON? Die kursus is vir persone met geen rekenaar ondervinding en min kantoor ondervinding. WAT IS DIE DOEL VAN DIE KURSUS? Die kursus stel die student bekend aan die algemene konsep van die elektroniese kantoor en verskaf basiese inligting oor rekenaars en die Windows 95 program. WAT BEHELS DIE KURSUS? Die kursus word gedek in 4 lesse en neem ongeveer 4 ure om te voltooi. The inleidende kursus sluit die volgende modules in :
- Die elektroniese kantoor
- Rekenaarhardeware
- Windows bedryfstelsel
Telefoon: +2712 362 6682 Faks: +2712 362 6687 E-pos: webinfo3@dpa-training.co.za © - 2007. Dpa-Training Bk. |