Excel Gevorderd

Dpa-Training Rekenaarskool

Picture
 Home
 Algemeen
 Registrasievorm
 Inleiding
 Windows
 Access
 Excel 1
 Excel 2
 PowerPoint1
 PowerPoint2
 Word 1
 Word 2
 Internet
 Projekbestuur
 MS Project
 Boekhou
 Pastel
 Pastel xpress

SAQA 116937 / 116943.

 REKEAAR SPREIKAARTE MET MICROSOFT EXCEL (Modules 3 en 4)

R 775,00 BTW ingesluit (sluit handleiding in)

WIE MOET DIE KURSUS BYWOON?

Die kursus is vir persone wat die beginners kursus voltooi het en meer wil weet oor die tydbesparende funksies wat in Microsoft Excel  beskikbaar is.

WAT IS DIE DOEL VAN DIE KURSUS?

Die kursus se doel is om die vaardigheid waarmee die gebruiker spreitabelle proseseer en verwerk te bevorder.

WAT BEHELS DIE KURSUS?

Die Microsoft Excel gevorderde kursus bestaan uit 7 lesings wat oor 2 sessies aangebied word.

Onderwerpe wat behandel word sluit die volgende in :

  • Skerm manipulasie
  • Gevorderde formattering
  • Gevorderde funksies en eienskappe
  • Die databasis in Microsoft Excel
  • Automatisering van werk
  • Ouditering, scenarios en verslae
  • Beskerming van data
Picture

Telefoon: +2712 362 6682

Faks: +2712 362 6687

© - 1998, 1999, 2005. DPA-TRAINING Bk.

Jongste weergawe: 2007-01-03

Webmaster: Pieter du Preez

© - 1998, 1999, 2000, 2003, 2010. DPA-Training CC.