Dpa-Training Rekenaarskool SAQA 116937 / 116943. SPREIKAARTE MET MICROSOFT EXCEL (Modules 1 en 2) R 599,00 BTW ingesluit (sluit handleiding in) WIE MOET DIE KURSUS BYWOON? Persone wat spreiblaaie of tabelle moet voorberei met die Microsoft Office pakket. WAT IS DIE DOEL VAN DIE KURSUS? Die doel van die kursus is om die vaardigheid waarmee die gebruiker inligting op ‘n spreitabel kan proseseer en verwerk te bevorder. WAT BEHELS DIE KURSUS? Die Microsoft Excel kursus is verdeel in 9 lesse wat oor 3 sessies aangebied word. In hierdie kursus sal die student met die volgende kennis maak :
- Hoe om die program te begin
- Die oopmaak en sluit van ‘n werkboek
- Verandering op spreitabelle
- Basiese formules en funksies
- Formattering van spreitabelle
- Lewering van drukstukke
- Veelvuldige spreitabelle
- Grafieke en kaarte
|