Dpa-Training Rekenaar Skool BASIESE REKENINGKUNDE VIR BESTUURDERS SAQA Unit Standard Nr 13999 R 1 928,95 (R 2 199,00 BTW ingesluit) Handbooek ingesluit WIE BEHOORT DIE KURSUS BY TE WOON Eienaars van besighede en persone wat finansieele state vir klein tot medium grootte besighede voorberei met enige rekeningkundige stelsel. WAT IS DIE DOEL VAN DIE KURSUS? Die kursus het ten doel om die peil van insig waarmee die gebruiker met die finansieele rekords en prosesse van ‘n besigheidsorganisasie omgaan. WAARUIT BESTAAN DIE KURSUS? Die Basiese Rekeningkunde kursus word in 9 lesse wat oor 5 modules vesprei is, aangebied en neem ongeveer 20 uur om te voltooi. Gedurende die kursus sal die student leer om met die volgende te werk:
- Inleiding
- Rekeningkundige terminologie
- Dokumantasie
- Joernale
- Transaksies
- Aankope proses
- Verkope proses
- Hantering van kasboek
- Hantering van Voorraad
- Prosessering van BTW
- Finansiele State
- Risikos en kontroles
Jongste weergawe: 2005-01-03 |