Picture
 Home
 Algemeen
 Registrasievorm
 Inleiding
 Windows
 Access
 Excel 1
 Excel 2
 PowerPoint1
 PowerPoint2
 Word 1
 Word 2
 Internet
 Projekbestuur
 MS Project
 Boekhou
 Pastel
 Pastel xpress
 Access 
databasis

Dpa-Training Rekenaarskool

SAQA 116936 / 117927

 DATABASIS MET MICROSOFT ACCESS

(Modules 1 en 2)

R 975,00 BTW ingesluit (sluit handleiding in)

WIE MOET DIE KURSUS BYWOON?

Die kursus is bedoel vir persone wat die basiese beginsels van databasisontwerp wil bemeester asook die skep van tabelle, vorms, navrae en verslae vanaf die databasis.

 WAT IS DIE DOEL VAN DIE KURSUS?

Die doel van die kursus is om die gebruiker bekend te stel aan die fasiliteite wat deur Microsoft Access beskikbaar gestel word om databasisse te skep, te verander, te onderhou en te gebruik.

WAT BEHELS DIE KURSUS?

Die Microsoft Access  kursus is verdeel in 9 lesse wat oor 3 sessies aangebied word.

In hierdie kursus sal die student met die volgende kennis maak :

  • Hoe om die program te begin
  • Die oopmaak en sluit van ‘n databasis
  • Werk met tabelle
  • Verandering van tabelle
  • Skep van vorms
  • Filtering van data en navrae
  • Verbindings en verwantskappe
  • Skep van verslae en pos etikette
Picture

Telefoon: +2712 362 6682

Faks: +2712 362 6687

© - 1998, 1999, 2005. DPA-TRAINING Bk.

Jongste weergawe: 2007-01-03

Webmaster: Pieter du Preez

© - 1998, 1999, 2000, 2003, 2010. DPA-Training CC.